Sport

Sport

JF Sport – Erekode

Ons speel om te wen.
Nie vir glorie nie, maar vir die trots van die skool.
Met oorgawe, maar gedissiplineerd.
Vir die kameraadskap wat deur elke oefening en elke punt opgebou word.
Om elke wedstryd, hoe belangrik ookal, die beste geleentheid te maak.
Met ons oë gerig op die wenstreep & ons harte gerig op God.

Kontak:

Hoof: Sport

Mnr. Corné Erasmus
corne@jf.co.za

JF Sport – Erekode

Ons speel om te wen.
Nie vir glorie nie, maar vir die trots van die skool.
Met oorgawe, maar gedissiplineerd.
Vir die kameraadskap wat deur elke oefening en elke punt opgebou word.
Om elke wedstryd, hoe belangrik ookal, die beste geleentheid te maak.
Met ons oë gerig op die wenstreep & ons harte gerig op God.

Kontak:

Hoof: Sport

Mnr. Corné Erasmus
corne@jf.co.za

Oefensentrum

JF beskik oor ‘n moderne oefensentrum met die nuutste toerusting en het ook die dienste van verskeie kenners op sportgebied.

Sportwetenskaplike: Neil Murphy – 083 698 9061
Fisioterapeut: Wilmerie Jacobs – 082 321 6495

Oefensentrum

 

JF beskik oor ‘n moderne oefensentrum met die nuutste toerusting en het ook die dienste van verskeie kenners op sportgebied.

Sportwetenskaplike: Neil Murphy – 083 698 9061

Fisioterapeut: Wilmerie Jacobs – 082 321 6495

Rugby
  • 2 spelers Vrystaat Cravenweekspan
  • Eie 7’s Toernooi
  • 5 spanne woon Glenwood Rugbyfees by
  • 23 spelers in Vrystaatspanne
  • o/14A span wen liga
  • 4 spanne in stadsliga finaal
  • 1 speler in Vrystaat o/17 Sewesspan
Pluimbal
  • 4 leerders wen silwer by die “All Africa” kampioenskap. 1 Leerder wen goud in enkelspel en 1 leerder wen silwer in dubbelspel.
  • 5 leerders in SA Oefengroep vir All Africa Toernooi
  • 17 leerders in Vrystaatspanne.
  • 1 leerder in SA Seniorspan
  • Dogters A-span 1ste plek tydens SA skole
  • Seuns A-span behaal 1ste plek tydens SA skole.
  • JF wen ‘Free State Sport Award’
Tennis
  • 2 spanne in die liga
Krieket
  • 2 spanne in o/15-ligas
  • 2 spanne in o/19-ligas
  • 10 leerders in Suid-Vrystaat spanne
  • September vakansie toer na Mosselbaai
Netbal
  •  Senior spelers toer jaarliks na George asook Waterkloof
  • 17 ingeskrewe ligaspanne
  • 16 spanne na semi-fi nale van ligas
  • 6 leerders in Vrystaatspan
  • 1 leerder in Proteaspan (o/21) 
  • 1ste Span in Wesgrow Sentrale Skolereeks
  • o/14C Span en 2de wen Wesgrow Sentrale Skolereeks
  • 2de Span – 1ste in Stadsliga
Trompoppies
  • Wenners van Vrystaatliga
  • 9 Lede Vrystaatkleure en Vrystaatspan
  • 11de in SA-span
  • 3 SAMCA-kleure
  • Eliteliga by Nasionale Kampioenskap
Landloop
  • 6 atlete word ingesluit in die Vrystaatspan
Hokkie
  • ‘n Astro wat ten volle benut word
  • 13 spanne in Bloemfontein stadsliga: 1 – 2de plek, 6 – 3de plekke
  • Verskeie spanne neem aan toernooie in April vakansie deel
  • Wesgrow Sentrale Sportreeks:
    3 – 1ste plekke (seunspanne)
  • Dogterspanne:  3 – 2de plek, 2 – 3de plekke
  • 23 seuns en 6 dogters in SVS spanne
  • JF ALgehele wenner van SSS-liga
Swem
  • 17 leerders neem deel aan Vrystaat Interhoër byeenkoms
  • Behaal in die finaal 28 items
  • 6 Goue medaljes verower
Tweekamp
  • 4 leerders in Suid-Vrystaatspan
  • 1ste plek in o/17 ouderdomsgroep
Potspel
  • 1 leerder in Vrystaat B-span
  • JF A-span 2de Bloemfontein liga
Atletiek

JF-ATLETIEKSPAN: 80 ATLETE

  • Vrystaat kampioenskap: 11 goue Medaljes
  • Vrystaat ASA Kampioenskap: 7 goue Medaljes
  • 10 atlete in Vrystaatspanne
  • 69 plekke waarvan 34 1ste plekke, tydens die Sonebyeenkoms
  • JP Botha JF-Uitnodigingsbyeenkoms in die 4de kwartaal

 

Driekamp
  • 1 leerder neem deel aan SA-kampioenskappe
  • JF Gees is ‘n Fees
Dubbelkamp
  • 2 leerders neem aan SA-kampioenskappe deel
Skaak
  • 2 spanne neem deel aan die skoleliga
  • 2 spelers in Vrystaat skaakspan ingesluit
  • o/15 A-span eindig 4de in liga
  • o/19 A-span eindig 6de in liga
  • 2 uitnodigings vir SA Skaak Kampioenskappe

Kontak ons

Tel: 051 502 1760/1

Adres: Lilaclaan Gardeniapark
Bloemfontein, Free State 9301

Vir Hoërskool Jim Fouché aansoekvorms, kontak:

9 + 6 =