Skoollied

Skoollied

Jim Fouché-skool, jy is vir my,
Beelt’nis van ons erf’nis,
Moed en trou, en van ons stryd
Teen dwinglandy om steeds te handhaaf en te bou.
Deur sonskyn dae en donker nagte
Wanneer ons volk dan lag, dan rou;
Spreek uit ons wese een gedagte:
Saai om te oes vir jou.
Saai om te oes vir jou.

Kontak ons

Tel: 051 502 1760/1

Adres: Lilaclaan Gardeniapark
Bloemfontein, Free State 9301

Vir Hoërskool Jim Fouché aansoekvorms, kontak:

15 + 15 =