Matriekuitslae

Matriekuitslae

2018

  • 99,5% slaagsyfer
  • 4 leerders onder die top 50 leerders in die Vrystaat
  • 7 leerders verwerf 6 of meer onderskeidings, altesaam 21 leerders behaal 3 of meer onderskeidings
  • 183 vakonderskeidings, 300 B-simbole 
  • Fisiese wetenskappe behaal ‘n top 10 plek in die Vrystaat
  • 14 van die 19 vakke wat aangebied word behaal ‘n gemiddeld van 60% en hoër
  • 87% matrieks slaag met matriekvrystelling
  • 100% slaagsyfer vanaf 2013-2017

Kontak ons

Tel: 051 502 1760/1

Adres: Lilaclaan Gardeniapark
Bloemfontein, Free State 9301

Vir Hoërskool Jim Fouché aansoekvorms, kontak:

7 + 12 =