Kultuur

Kultuur

JF-Kultuur

Wanneer ek aan kultuur van JF dink dan sien ek hierdie groen koringlande. Die potensiaal en die talent lê so dik soos ‘n ryp koringaar. Daar is ‘n plekkie vir elke leerder hier by JF om sy volle potensiaal te bereik hier in die kultuur akker

Kom stap saam deur die groen kultuurlande.

Kontak:

Hoof: Kultuur

Mev. Annemarie Malan
aweb@jf.co.za

JF-Kultuur

Wanneer ek aan kultuur van JF dink dan sien ek hierdie groen koringlande. Die potensiaal en die talent lê so dik soos ‘n ryp koringaar. Daar is ‘n plekkie vir elke leerder hier by JF om sy volle potensiaal te bereik hier in die kultuur akker

Kom stap saam deur die groen kultuurlande.

Kontak:

Hoof: Kultuur

Mev. Annemarie Malan
aweb@jf.co.za

Kunste Akademie:
  • 135 studente
  • Verskeie leerders behaal A+ en A++ tydens die kuns wedstryd
  • Buite kurrikulêre afrigting: Klavier, viool, kitaar, sang, drama, dromme en dans
  • Musiek as vak: Departementeel
  • Musiekblyspel: Aspoestertjie

Kontak:

Ilse Fourie
Hoof: Kultuurakademie
siriusbloem@gmail.com

Redenaars
  • Spanredenaars dring deur na Nasionale rondte
  • 5 leerders deur na Radikale Redenaars Vrystaat fi naal
  • 6 leerders in die fi naal van die Vrystaat rondte
  • Oppi-tong af: 7 A-simbole en 1 A+-simbool behaal

Kontak:

Irene Raath
iraath@telkomsa.net

Karen De Bruyn
karendebr@gmail.com

Voortrekkers
  • Grootste hoërskoolgroep in die Vrystaat
  • Grootste kommando in die land
  • Vier Presidentverkenners Voorslag Voortrekkers

Kontak:

Bertie Eimer
+27 83 984 2113

Oester:

Besoek die JF Oester Facebook blad

JFFJ
  • Jim Fouché For Jesus is die naam wat gekoppel word aan al ons Christelike aktiwiteite JFFJ

Besoek ons Facebook blad vir JFFJ.

Kontak:

Betsie Magnus
Departementshoof: LOO1
magnus.jffj@gmail.com

Kontak ons

Tel: 051 502 1760/1

Adres: Lilaclaan Gardeniapark
Bloemfontein, Free State 9301

Vir Hoërskool Jim Fouché aansoekvorms, kontak:

8 + 1 =