Bemarking
Bemarking
Navrae oor bemarking, Fondse en Alumni.
Kontakpersoon: Louisa Kotze
Tel: 051 502 1760
Faks: 051 522 6858
Epos: bemarking@jf.co.za
Multisentrum
Die Multisentrum word hoofsaaklik vir die ondersteuning van verskillende sport soorte aangewend. Verskeie kultuur aktiwiteite word ook aangebied, insluitend Bellissima- en kooroptredes. Talle funksies, insluitende kultuur-, sport- en jaareindfunksies word uit die Multisentrum aangebied. Die sentrum word ook aan die publiek verhuur.
Kontak ons
Tel: 051 502 1760/1
Adres: Lilaclaan Gardeniapark
Bloemfontein, Free State 9301