Akademie

Akademie

Hoërskool Jim Fouchė is trots op die uitmuntende akademiese prestasies wat jaarliks behaal word. Oor baie jare het Hoërskool Jim Fouchė is as top akademiese skool gevestig.

Hoërskool Jim Fouchė beskik oor al die fisiese geriewe om ‘n uitstekende akademiese program te fasilliteer.

Elke leerder se akademiese potensiaal word maksimaal ontsluit deur ervare en toegewyde onderwysers, in samewerking met hulle ouers en die Department van Onderwys. Ons leuse “Saai om te oes” word ook op hierdie gebied ten volle uitgeleef.

Kontak:

Hoof: Akademie

Mev. Alida Vorster
alidavorster23@gmail.com

Kontak ons

Tel: 051 502 1760/1

Adres: Lilaclaan Gardeniapark
Bloemfontein, Free State 9301

Vir Hoërskool Jim Fouché aansoekvorms, kontak:

7 + 3 =