Dit bly die skool se visie om `n leierskool in terme van geheelmensontwikkeling te wees.
Daar word gepoog om leerders daarin by te staan om so gebalanseerd en volledig as moontlik te ontwikkel. Leerders wat daarvoor aangemeld kan individuele ondersteuning van òf die personeel òf die lede van die leerderondersteuningsnetwerk ontvang.
|