Tuisblad Akademie Kultuur Sport LOO Alumni Klub 500 Koshuis Argiewe
             
 
Prysuitdeling-kiteria
Kuns
Bellissima
Musiek
Skoolkoerant
Landsdiens
Voortrekkers
ATKV
Drama
Redenaars
       
  Skakelbord:
Inskrywings:
Finansies:
Samba navrae:

051 502 1760/1
051 502 1762
051 502 1771
051 502 1778

 
       
  admin@jf.co.za  
  hoof@jf.co.za  
     
 

Die kultuur het hierdie jaar weer vlamgevat. Maandagmiddae was ‘n miernes van bedrywighede. Ons het ‘n paar suksesvolle kultuuraangeleenthede aangepak. Die hoogtepunt was die Rafelfees – ons kultuurweek by die skool. Ons betuig graag ons dank aan elke onderwyser en ander persone wat ‘n aandeel in die kultuur by die Hoërskool Jim Fouché het.