Tuisblad Akademie Kultuur Sport LOO Alumni Klub 500 Koshuis Argiewe
             
 
Agtergrond
Doel
Bestuur
Aansoekvorm
 
       
  Skakelbord:
Inskrywings:
Finansies:
Samba navrae:

051 502 1760/1
051 502 1762
051 502 1771
051 502 1778

 
       
  admin@jf.co.za  
  hoof@jf.co.za  
     
 

Daar is gepoog om, getrou aan ons strewe, die geleenthede vir elke ouer en ondersteuner daar te stel om by JF betrokke te raak.  Die vergroting van ons bestuur het baie beter kommunikasie bewerkstellig met goeie verteenwoordiging by al die kultuur- en sportsoorte. 

Aksies is in verskeie buitemuurse aktiwiteite geloods om ouerbetrokkenheid te bevorder.  Die bou van die multisentrum is een van Klub 500 se groot ideale wat verwesenlik is.  Die diens wat die Kiepersol (snoepie) lewer, is altyd oop vir voorstelle. 

Met ‘n steeds groeiende ledetal lewer elke taak wat aangepak word ‘n groot bydrae tot die uitbou van kameraadskap en lojaliteit teenoor die Hoërskool Jim Fouché.