Ons skool het `n ryke tradisie van uitnemende akademiese prestasies. Hier is ‘n paar prestasies van die afgelope jare:
• Beste seuns en meisieskool in die Vrystaat 2004
• Beste seuns en meisieskool in die Vrystaat 2005
• Beste seuns en meisieskool in die Vrystaat 2006
• Beste seuns en meisieskool in die Vrystaat 2007
• Beste skool in die provinsie 2008
• Beste seuns en meisieskool in die Vrystaat 2009
BEREKENING VAN DIE M-TELLING VIR TOELATING TOT TERSIÊRE STUDIE
|