|
Welkom by Hoërskool Jim Fouché se webbladsy. Ons is baie trots op ons skool met sy ryk tradisie. Kom loop saam met ons deur die lande van JF. By die skool saai ons om te oes!
BAIE GELUK aan die Matrieks van 2011. JF doen dit weer: 100% slaagsyfer. 11 JF-leerders onder die top 50 in die Vrystaat - die meeste leerders van 'n enkele skool.
Kliek hier vir die Matriekuitslae van 2011!
Kliek hier om meer oor ons presteerders te lees...
Redaksionele kommentaar wat in die Volksblad ( 31 Januarie 2012) se Topskole-bylae verskyn het...
|