Tuisblad Akademie Kultuur Sport LOO Alumni Klub 500 Koshuis Argiewe
             
 
Personeel
Geskiedenis
Skooldrag
Multisentrum
Inskrywingsvorm
Kontak ons
       
  Skakelbord:
Inskrywings:
Finansies:
Samba navrae:

051 502 1760/1
051 502 1762
051 502 1771
051 502 1778

 
       
  admin@jf.co.za  
  hoof@jf.co.za  
   
SKOOLDRAG  
     
 
ALGEMEEN    
Seuns:   Gewone grys kort– of langbroek - gewone wit hemp - skooldas altyd verpligtend. Gewone swart skool toerygskoene (geen dik sole nie). Gewone grys kouse by langbroek en lang grys skoolkouse by kortbroeke. ’n Eenvoudige, dun swart lyfband sonder ‘n groot of versierde gespe is verpligtend.
     
Meisies:   Groen rok, wit, kortmou-skoolhemp en wit sokkies. Swart skoolskoene met ‘n enkele bandjie oor die voet.
     
WINTERSDRAG:    
Seuns:   Net soos vir somerseisoen, met ‘n groen trui met oranje streep in die V-nek en ‘n baadjie.
     
Meisies:   Groen rok, wit langmouhemp met ‘n das. Swart Opaque kouse (swart sykouse mag nie gedra word nie), V-nek trui met ‘n oranje streep in die riffelstrook en ‘n baadjie.
LW: Leerders mag onder geen omstandighede net ‘n trui dra nie.
     
UITGAANDRAG:    
Seuns:   Kleurbaadjie met grys langbroek, wit hemp met ‘n das en swart skool toerygskoene.
     
Meisies:   Drag is dieselfde soos vir somer- of winterdrag.
     
SPORTDRAG:    
Seuns & Meisies:   Alleenlik voorgeskrewe JF-Sporthemp of toepaslike sportdrag - geen ander bostukke is toelaatbaar nie. Skool sweetpakbaadjie: swart sweetpakbroek of swart Adidas-kortbroek. Sportdrag is slegs by skool verkrygbaar.
     
ATLETIEK    
Meisies:   Voorgeskrewe atletiekdrag. Verkrygbaar by skool en Kloppers.
     
Seuns:   Voorgeskrewe atletiekdrag. Verkrygbaar by skool en Kloppers.
     
GHOLF    
Meisies:   Voorgeskrewe gholfdrag
     
Seuns:   Voorgeskrewe gholfdrag
     
HOKKIE    
Meisies:   JF-sporthemp, groen kouse met 2 oranje strepe aan die bokant, bottelgroen romp, hokkieskoene.
     
NETBAL    
Meisies:   Swartrompie en JF-netbalhemp.
     
RUGBY    
Seuns:   Swartbroek,, skoolrugbytrui en –kouse.
     
TENNISDRAG    
Meisies:   Bottelgroen romp en JF-sporthemp. Wit kouse.
     
Seuns:   Swart broek, JF-sporthemp. Wit kouse.
     
SWEM    
Meisies:   Swart “speedo” baaikostuum en JF-pet.
     
Seuns:   Swart “speedo” swembroek.
     
SPORTSAK    
Meisies:   Groen sportsak met skoolwapen op.
     
Seuns:   Groen sportsak met skoolwapen op.
     
LUGGEWEERSKIET    
Meisies:   JF-sporthemp by swart sweetpakbroek of skoolsweetpak.
     
Seuns:   JF-sporthemp by swart sweetpakbroek of skoolsweetpak
     
VERSKAFFERS VAN VOORGESKREWE SKOOLDRAG: KLOPPERS
 
 

Ons skool beskik oor ‘n Klerebank waar goeie gehalte klere teen baie billike pryse bekom kan word. Sportdrag is slegs by die klerebank beskikbaar.

Tye: Gedurende kwartaal:

MA—VR 10:30—11:00
MA & WO 07:00—07:30
DI & DO 13:00—14:00
VRYDAE 10:30—11:00
Eksamen: 07:30—08:00

Vir verdere navrae skakel kantoor by tel: (051) 502 1760/1